# Die Kaapstadse polisie ondersoek twee massa-skietvoorvalle gisteraand in Tafelsig, Mitchells Plain, en in Philippi-Oos waarin sewe mense dood en vyf gewond is. Woordvoerder Andrè Traut sê in die eerste voorval in Tafelsig is vyf mans buite ‘n plaaslike snoepwinkel geskiet en drie slagoffers van 18, 19 en 51 is op die toneel dood verklaar. Hy sê in Philippi-Oos is sewe mense geskiet en vier slagoffers tussen 17 en 20 is dood:
Sewe mense sterf in twee afsonderlike skietvoorvalle op Kaapse Vlakte [KLANK]
ENG TrautONShootingIncidents