# Sewe mense het vanoggend gesterf in ‘n botsing tussen ‘n bus en ‘n minibus-taxi in Kariega in die Oos-Kaap. Nooddienste was op die toneel en het verskeie beseerdes behandel. ‘n Ondersoek na die voorval is ingestel en beamptes versoek motoriste om versigtig te wees en padveiligheid voorop te stel op alle provinsiale roetes.
Sewe mense sterf in ‘n botsing in Kariega in die Oos-Kaap