Skip to content

Sewe mense sedert Maandag in Kaapstad doodgeskiet [KLANK]

# Die Kaapstadse polisie ondersoek sewe moordsake wat gister en eergister in Wallacedene en Eikendal aangemeld is. Die slagoffers was tussen 19- en 25-jaar oud. ʼn Polisiewoordvoerder, Wesley Twigg, sê in Wallacedene is drie vroue en twee mans in twee afsonderlike voorvalle dood. Hy sê die moontlikheid bestaan dat die voorvalle in Wallacedene en Eikendal met mekaar verband hou:

ENG WesleyonShotandKilled