# Die hoof van ondersoeke by die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Matthews Sesoko, het aan die Madlanga-kommissie gesê vorige viktimisasie in die werkplek en ‘n vermeende werkverwante ontvoering het hom verhinder om sy uitsluiting van Misdaadintelligensie-ondersoeke te betwis. Sesoko het gesê hoewel daar moontlik ‘n saak teen Misdaadintelligensie-amptenare was, het IDAC versuim om behoorlike ondersoekprosesse te volg, wat die integriteit van die sake in gevaar stel:
Sesoko sê vermeende ontvoering het hom laat stilbly oor IDAC-misdaadintelligensiesake [KLANK]
ENG SesokoOnKidnapping