Skip to content

Ses minibus-taxis in Olievenhoutbosch geskut tydens Operasie Shanela [KLANK]

# Die Tshwane-polisie versoek taxi-eienaars om te verseker dat hul voertuie padwaardig is vir openbare vervoer. Dit volg op die beslaglegging op ses minibustaxi’s in Olievenhoutbosch weens oortredings van die Padverkeerswet as deel van Operasie Shanela. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 360 verdagtes is tydens die operasie in hegtenis geneem vir misdade wat wissel van moord, gewapende roof, aanranding en ontvoering:

AFR JohanonImpounded