Skip to content

Ses liggame uit Zonkizizwe-rivier in Ekurhuleni gehaal [KLANK]

# Die nooddienste van die Stad Ekurhuleni het gisteraand ses liggame in ‘n motor in die Zonkizizwe-rivier gevind. ‘n Woordvoerder, Tikkie MacDonald, sê hulle het ‘n noodoproep ontvang oor ‘n motorongeluk op die R550. Hy sê met die noodwerkers se aankoms op die toneel, het hulle die voertuig op sy dak in die rivier gevind:

ENG TikkieonZonkizizwe