Skip to content

Ses gewapende vermeende afpersers in skietery met polisie naby Mthatha dood [KLANK]

# Ses gewapende verdagtes is gisteraand in ʼn skietery met die polisie op die R-61 tussen Mthatha en Ngcobo in die Oos-Kaap dood. ʼn Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die intelligensie-gedrewe operasie was op individue se spoor wat vermoedelik betrokke was by afpersingsaktiwiteite in die gebied. Sy sê hulle het ʼn voertuig met die verdagtes in voorgekeer en ʼn skietery het uitgebreek:

ENG NobuntuonShootoutMthatha