# ‘n Senior ondersoeker van die Onafhanklike Direktoraat teen Korrupsie, Brian Padayachee, verwerp die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se bewering dat hy nie oor die vereiste kwalifikasies beskik nie. Hy het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het sy kwalifikasie as ondersoeker in 1998 verwerf en is ten volle gekwalifiseer vir die pos. Padayachee het die kommissie ook meegedeel hy het meer as 40 jaar ervaring in wetstoepassing en ondersoekwerk:
Senior ondersoeker verwerp bewerings oor kwalifikasies [KLANK]
ENG-PadayacheeOnQualifications