Skip to content

Selfoonrekords verbind speurder Michael Pule Tau met tenderpreneur Katiso “KT” Molefe [KLANK]

# Selfoonrekords voor die Madlanga-kommissie verbind die moordbeskuldigde polisiespeurder Michael Pule Tau met die tenderpreneur Katiso “KT” Molefe, wat glo die bevel gegee het vir die moord op die ingenieur Armand Swart. Volgens Getuie A was daar verskeie oproepe en boodskappe tussen Tau en Molefe in die dae voor die moord op Swart in April verlede jaar. Getuie A het bygevoeg Molefe het na bewering die besonderhede van ‘n Q Tech-werknemer aan Tau verskaf:

 

ENG WitnessAOnRecords