Skip to content

Sekerheidswag lewenslank tronk toe gestuur weens verkragting van 14-jarige in Roodepoort [KLANK]

# ‘n Ses-en-twintigjarige sekerheidswag is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting van ‘n 14-jarige meisie in Roodepoort, Gauteng. Mpho Antonio Lebona, wat ‘n woonkompleks moes bewaak, het die meisie in Januarie 2021 verkrag. Hy het beweer sy het toestemming gegee. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Phindi Mjonondwane, sê landdros Thelma Simpson het lewenslange tronkstraf as die enigste gepaste vonnis beskou, wat die hof se verbintenis tot geregtigheid vir sulke gruweldade weerspieël:

ENG MjonondwaneOnSecuritySentncemp3