Skip to content

Sekerheidsmaatskappy sê beëindiging van misdaadintelligensie-werwing ontspoor misdaadbekamping [KLANK]

# IRS Forensiese Ondersoeke sê die beëindiging van aanstellings in Misdaadintelligensie het ‘n ernstige invloed op misdaadbekampingspogings. Dit volg nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, verlede jaar die kommissaris van Polisie, Fani Masemola, opdrag gegee het om werwing te bevries. Uitvoerende hoof Chad Thomas het aan Newzroom Afrika gesê dié besluit het die land se vermoë verswak om misdaad doeltreffend te bekamp, veral in intelligensie-gedrewe operasies:

ENG-ThomasOnPosts