# Die Stad Kaapstad sê die Scottsdene-watersuiweringsaanleg se nuwe pompstasie sal die stad se pogings om water te spaar ʼn hupstoot van ses-miljoen-liter per dag gee. Die aanleg het in 2010 en 2020 gebaat by opgraderings om in ʼn groeiende bevolking se behoeftes te voorsien. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die aanleg sal aan meer verbruikers behandelde water voorsien, en minder drinkwater sal vir besproeiing en nywerhede gebruik word:
Scottsdene-watersuiweringsaanleg verbeter hergebruik om water te spaar [KLANK]
ENG ZahidONReuse