# Die Save South Africa Civic Movement sê die gebrekkige sigbare polisiëring in informele nedersettings in Gauteng lei tot misdaad. Dit volg nadat vyf gemeenskapspatrolleerders die naweek in die Marry Me- informele nedersetting in Soshanguve doodgeskiet, en sewe gewond is. Die organisasie se woordvoerder, Tebogo Mashilompane, sê die jongste skietvoorval moet veroordeel word:
Save South Africa Civic kritiseer gebrekkige sigbare polisiëring in Gautengse informele nedersettings [KLANK]
ENG TebogoonInformalSettlements