# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsaagentskap waarsku aansoekers vir die maatskaplike hulpverleningstoelae oor vals webwerwe. Hierdie webwerwe word gebruik om persoonlike inligting vir bedrieglike doeleindes te bekom. Bathembu Futshane van die departement sê hulle het ‘n aksieplan on sekerheid te versterk, insluitende beter kodering en verbetering van sagteware, en beplan om die vals webwerwe binne 18 maande te sluit:
SASSA waarsku teen bedrieglike webwerwe wat maatskaplike hulpverleningstoelaes aanbied [KLANK]
ENG FutshaneOnFakeSites