Skip to content

SASSA stel begunstigdes gerus oor hersieningsproses by Soweto-kantoor [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê kommer by sy Soweto-kantoor in Maponya-winkelsentrum in Gauteng oor die wanbetaling van maatskaplike toelaes hou verband met ‘n deurlopende, wetlik-vereiste hersieningsproses. Lungelo Mkamba van die agentskap sê die proses is bedoel om voortgesette geskiktheid te bevestig en lei nie outomaties tot kansellasies nie, aangesien begunstigdes die kans kry om hul besonderhede te verifieer en dokumente in te dien voordat enige besluit geneem word:

ENG MkambaOnSowetoOffice