# Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid, Themba Matlou, het bevestig dat meer as 42-duisend SASSA-kliënte in meer as 432 plaaslike kantore geregistreer is, sedert die reuse-ontplooiing van die biometriese registrasiestelsel vir begunstigdes twee weke gelede bekendgestel is. Die SASSA-woordvoerder, Andile Tshona, sê die agentskap het met die proses begin om die integriteit van die maatskaplike toelaagstelsel te verbeter, en bedrieglike elemente op te spoor en te beperk:
SASSA registreer meer as 42 000 kliënte met nuwe biometriese stelsel vir begunstigdes [KLANK]
ENG AndileonSASSAClients