# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA verwerp bewerings dat enige geld wat in ‘n begunstigde se bankrekening ontvang word, lei tot die beëindiging van ‘n toelaag. Woordvoerder Andile Tshona sê begunstigdes moet aan die wettige vereistes voldoen en, indien nodig, die inkomste- en batetoets slaag om te kwalifiseer. Hy voeg by ‘n hersiening van ‘n toelaag beteken ook nie noodwendig dit word opgeskort of beëindig nie:
SASSA ontken geld wat in begunstigdes se bankrekeninge inbetaal word kanselleer toelaes [KLANK]
ENG TshonaONEntering