# Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap, Themba Matlou, het ‘n beroep op die publiek en begunstigdes gedoen om kalm te bly te midde van die voortgesette besprekings tussen SASSA en die Posbank. Hy het die publiek gerusgestel dat maatskaplike toelaes steeds betyds betaal sal word en geen begunstigdes sal hul toelaes verloor nie. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, het die publiek versoek om nie paniekerig te raak nie en beklemtoon begunstigdes kan steeds kies by watter bank hulle toelaes wil ontvang:
SASSA-hoof vra kalmte oor maatskaplike toelae-betalings [KLANK]
ENG TshonaOnPanic