Skip to content

SASSA gaan voort met hersiening van geteikende begunstigdes se toelaes [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê hy sal voortgaan om maatskaplike toelaes te hersien van begunstigdes wat vermoedelik ander inkomstebronne het en dit nie aan die agentskap bekendgemaak het nie. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, sê hierdie geteikende begunstigdes moet by ‘n plaalike SASSA-kantoor aanmeld. Hy sê hul geskiktheid sal hersien word om vas te stel of hulle in aanmerking bly vir die maatskaplike toelaag waarvoor hulle aanvanklik aansoek gedoen het:

ENG AndileonGrants