Skip to content

SASSA gaan in September nuwe digitale biometriese inskrywings bekendstel [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap gaan vanaf 1 September begin met nuwe verpligte digitale biometriese inskrywings vir begunstigdes in al sy kantore. Die stelsel het ten doel om toelae-betalings te verseker, die integriteit van die maatskaplike toelaag-stelsel te verbeter en bedrog wat gekoppel is aan vermeende onaktiewe rekenings te verminder. Sassa se woordvoerder, Andile Tshona, sê hierdie biometriese stelsel sal die administrasie van maatskaplike toelaes vergemaklik:

ENG AndileonBiometric