Skip to content

SAPD verdedig uiteenlopendheid van jongste werwingsproses [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê sy jongste werwingsproses weerspieël die rassesamestelling van die aansoekers, nie die uitsluiting van enige groep nie. Die SAPD het bykans 1,05-miljoen aansoeke ontvang, met die meerderheid Afrika-aansoekers. Die diens sê kandidate moes rybewys-, psigometriese, fiksheids-, mediese en integriteitstoetse aflê. Die woordvoerder, Athlenda Mathe, het wit, Indiër- en bruin-gemeenskappe aangemoedig om aansoek te doen in toekomstige werwingsveldtogte:

ENG-MatheOnRecruitment