Skip to content

SAPD soek na vrou wat op Facebook voorgee sy is ‘n polisie-offisier [KLANK]

# Die polisie soek na ‘n vrou wat die Facebook-profielnaam Khosi Thomson gebruik en voorgee dat sy ‘n polisie-offisier is. Sy plaas foto’s van haar in ‘n polisie-uniform met die naamplaatjie “Kaptein Thomson”. Woordvoerder Athlenda Mathe sê voorlopige ondersoeke het aan die lig gebring dat sy nie ‘n lid van die Polisiediens is nie en dat sy ‘n buitelandse burger is:

ENG AthlendaonKhosiThomson