Skip to content

SAPD-sersant Nkosi ontken aanklagte in Landdroshof in Pretoria [KLANK]

# ‘n Sersant van die Gautengse georganiseerde misdaad-eenheid, Fannie Nkosi, het verskeie aanklagte teen hom ontken in die Landdroshof in Pretoria-Noord. Hy word aangekla van diefstal, die besit van ongelisensieerde ammunisie en handgranate, en regsverydeling. Nkosi se regsverteenwoordiger, Thulani Mngomezulu, het aan die hof gesê sy kliënt gaan onskuldig pleit en vra borgtog. Hy hou vol die aanklagte is vals en sê hy is nie ‘n vlug-gevaar nie:

ENG-MngomezuluOnNkosiBail