# Die Gautengse polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het polisielede aangespoor om gebruik te maak van geriewe vir gesondheid en welstand om hulle met enige probleme te help wat hulle mag ondervind. Dit volg nadat ‘n polisiekaptein die naweek na bewering sy meisie – ook ‘n polisielid – en haar broer doodgeskiet het tydens ‘n partytjie in Soweto en toe sy eie lewe geneem het. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê drie mense is gewond:
SAPD-lede word versoek om hulp te vra nadat Gautengse polisiekaptein sy vriendin, haar broer doodskiet [KLANK]
ENG NevhuhulwiOnShooting