# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê soldate is in al nege provinsies ontplooi om die polisie by te staan om wet en orde te handhaaf. Dit kom terwyl groepe teen onwettige immigrasie na verwagting vandag landwyd optogte sal hou om optrede teen ongedokumenteerde buitelanders te eis. Generaal-majoor Joseph Tyahalis van die SANW sê owerhede sal nie pogings om die staat se gesag te ondermyn, duld nie:
SANW waarsku anargiste te midde van betogings teen immigrasie [KLANK]
ENG TyahalisOnDeployment