# Die hoof van die Weermag, Rudzani Maphwanya, sê die volledige onttrekking van Suid-Afrikaanse soldate aan die Demokratiese Republiek die Kongo sal teen die einde van die maand gefinaliseer wees. Hy sê veiligheidsmaatreëls is ingestel om ‘n gladde, stelselmatige proses te verseker na ‘n ooreenkoms met die M23-rebelle en die regering van die DRK. Maphwanya waarsku teen waninligting wat soldate in gevaar kan stel tydens die sensitiewe onttrekkingsfase:
SANW-soldate se onttrekking uit DRK sal einde van die maand afgehandel wees [KLANK]
ENG-MaphwanyaOnTroops