#Die derde groep soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se vredesmag in die Demokratiese Republiek die Kongo word vandag tuis verwag. Die hoof van die SANW, general Ruzani Mapanya, het die tweede groep gister terug verwelkom en hulle helde genoem. Die eerste groep het Vrydag aangekom. Die ontplooiing het gevolg na ‘n dekade van konflik tussen die DRK en die M23-rebelle wat deur Rwanda-ondersteun word. Mapanya het die terugkerende soldate aangemoedig om hul ondervindinge in ondervragingsessies te deel:
SANW se derde groep soldate van DRK-missie vandag tuis verwag [KLANK]
ENG-MapanyaOnTroops