# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag stel ondersoek in na ʼn vals video waarin ʼn senior bevelvoerder blykbaar weermaglede aanhits om onwettig te staak. In die video van 14 minute wat soos ʼn veldbrand versprei het, moedig die man in kamoefleerdrag die land aan om na die Uniegebou op te ruk en te eis dat die regering bedank. Die SANW-woordvoerder, Prince Tshabalala, sê die video is misleidend en kwaadwillig:
SANW ondersoek vals video wat staking teen regering vra [KLANK]
ENG Tshbalalaonfakevideo