Skip to content

SANTACO Wes-Kaap maan publiek om nie oor oorsaak van dodelike N1-ongeluk te bespiegel nie

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap maan die publiek om nie oor die oorsaak van die dodelike ongeluk op die N1 te bespiegel of skuldiges uit te wys voor die feite bepaal is nie. Een-en-twintig mense is dood na ‘n botsing tussen twee minibus-taxi’s en ‘n stasiewa tussen Prins Albert-weg en Leeu-Gamka. Die provinsiale voorsitter van SANTACO, Besuthu Ndungane, sê hierdie tragedie is ‘n pynlike herinnering dat elke reis die verantwoordelikheid meebring om lewens te beskerm:

ENG NdunganeONInvestigations