# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad verwerp oproepe om op 30 Junie vervoer op te skort of paaie te versper, maar erken landsburgers se grondwetlike reg om teen onwettige immigrante te betoog. Dit kom te midde van teen-immigrasie-organiseerders se planne om die strate in te vaar om teen ongedokumenteerde migrante in die land te betoog. SANTACO-president, Abnar Tsebe, sê hulle bestuurders en lede het die versekering gegee dat hulle komende Dinsdag sal werk en nie aan die betogings sal deelneem nie:
SANTACO waarsku teen enige ontwrigting in die sektor voor die immigrasie-betogings [KLANK]
ENG TsebeOnProtestAction