# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad het kommer uitgesprek oor die voortdurende onwettigheid van die e-taxi sektor. SANTACO sê vertragings met die finalisering van die gewysigde regulasies vir die Wet op Nasionale Landvervoer het baie operateurs sonder regeringspermitte gelaat, wat veiligheidsrisiko’s vir pendelaars inhou. Rebecca Phala van SANTACO sê bewerings van kapings, ontvoerings en teistering wat verband hou met ongereguleerde e-taxi dienste, neem toe:
Santaco vra regering om op te tree oor ongereguleerde e-taxi dienste [KLANK]
ENG PhalaOnUnregulated