# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad verwerp berigte dat hy na bewering mense beveel om nie privaat vervoer te gebruik of familielede te vervoer nie, en beskryf die berigte as vals en misleidend. Dit volg na foto’s en video’s op sosiale media waarin beweer word Santaco-lede teister motoriste en verbied hulle om meer as een passasier in hul voertuig te hê. Santaco-woordvoerder, Mmatshikhidi Rebecca Phala, sê soos alle ander vervoerdienste waarvoor mense betaal, is taxidienste vrywillig en ʼn keuse wat aan pendelaars beskikbaar is:
Santaco verwerp berigte oor vervoer op sosiale media [KLANK]
ENG PhalaOnMisinformation