# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Ekurhuleni sê taxi-bedrywighede is in sekere dele van die stad gestaak, insluitend Katlehong en Germiston. Dit volg nadat tien-sitplek taxi’s herhaaldelik geskut is omdat hulle nie bedryfslisensies gehad het nie, aangesien dit nie meer uitgereik word nie. Zweli Mnisi van Santaco sê operateurs kan verwag om boetes van tot vyf-duisend-rand te kry om hul voertuie terug te kry, terwyl kleiner e-taxis steeds vrylik hul werk kan doen:
Santaco staak taxi-bedrywighede in dele van Ekurhuleni [KLANK]
ENG MnisiOnTaxisHalted