# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Limpopo sê hy gee sy samewerking met owerhede en gaan veiligheidsmaatreëls hersien om toekomstige tragedies te voorkom. Dit volg nadat 12 mense gister dood is in ‘n botsing op die R81 naby Ga-Sekgopo in Mooketsi. Sipho Maloma van Santaco sê hulle gedagtes en gebede is by die naasbestaandes, die oorlewendes en almal wat geraak is:
SANTACO in Limpopo betreur 12 sterftes in botsing op R81 [KLANK]
ENG MalomaOnCrash