Skip to content

SANTACO in Gauteng sê hy het nie Lesufi se verwydering versoek nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Gauteng ontken bewerings dat hy premier Panyaza Lesufi se verwydering versoek het ná sy onlangse kabinetskommeling. Lesufi is gekritiseer omdat hy Nkululeko Dunga van die EFF by sy kabinet ingesluit het as die LUR vir Finansies. Graham Fritz van SANTACO sê daar is ‘n tikfout in ‘n berig in Briefly News waarin hierdie bewering gemaak is, want die stelling moes aan SANCO toegeskryf word:

ENG FritzOnLesufi