Skip to content

SANTACO bekommerd oor vertragings met uitreik van bedryfslisensies [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad sê vertragings met die uitreik van bedryfslisensies plaas finansiële druk op taxi-operateurs en ontwrig openbare vervoer in Gauteng. Die Departement van Vervoer in Gauteng is besig met die hersiening van die lisensiëringstelsel wat daarop gemik is om onreëlmatighede en korrupsie aan te spreek. In ‘n onderhoud met ENCA beweer Graham Fritz van Santaco operateurs loop die risiko dat voertuie gekonfiskeer word terwyl hulle vir lisensies wag:

ENG FritzOnLicence