Skip to content

Santaco bekommerd oor die wanbetaling vir leerdervoerderoperateurs in die Oos-Kaap [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad se Nasionale Kantoor het diep kommer uitgespreek oor die voortdurende wanbetaling van regeringsgekontrakteerde leerdervervoeroperateurs in die Oos-Kaap. Meer as 100-duisend leerders in die provinsie kan vandag gestrand gelaat word, aangesien leerdervervoeroperateurs besluit het om hul dienste onbepaald op te skort weens wanbetaling. Santaco se woordvoerder, Mmatshikhidi Phala, sê die provinsiale regering moet vinnig optree om alle uitstaande kontraktuele en betalingskwessies op te los:

ENG PhalaonScholarTransport