# Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke, Pam Yako, sê die organisasie se Visie 2040 sal deur ses strategiese areas gedryf word, waarvan een op regeneratiewe toerisme gefokus is. SANParke-woordvoerder, JP Louw sê herlewingstoerisme word gedryf deur die beginsel van inklusiwiteit, wat verseker dat plaaslike gemeenskappe baat vind. Hy sê die direksie sal sy jaarlikse belanghebbende-sessie vir September vanjaar belê om opdaterings te verskaf oor die vordering met die implementering van Visie 2040:
SANParks sê sy visie vir 2040 sluit in regeneratiewe toerisme [KLANK]
ENG JPLouwonRegenerativeTourism