# Voorsorgmaatreëls word getref in die Tuinroete Nasionale Park in die Wes-Kaap. Dit volg na ‘n oranje vlak agt-waarskuwing deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw, sê alle stap- en wateraktiwiteite is opgeskort in gebiede soos onder meer Tsitsikamma, Wildernis, Knysna en Harkerville weens risiko’s soos sterk wind, onbestendige bome en versadigde grond:
SANParke stel veiligheidsmaatreëls in by Tuinroete Nasionale Park voor verwagte erge weer [KLANK]
ENG LouwOnSafetyMeasures