# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het sy meegevoel betuig na die dood van die uitvoerende hoof van die Groter Kruger Omgewingsbeskermingstigting, Sharon Haussmann. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw, sê Haussmann se dood kom op ‘n kritieke stadium in die geskiedenis van bewaring in Suid-Afrika, met SANParke wat met Visie 2040 ‘n nuwe strategiese rigting inslaan. Die plaas samewerking, volhoubaarheid en inklusiewe bewaring as die middelpunt van veerkragtige beskermde gebiede:
SANParke bring hulde aan hoof van omgewings-stigting [KLANK]
ENG JPonTribute