Skip to content

Sangeres van Total Eclipse of the Heart, Bonny Tyler, sterf op 75

# Die Walliese sangeres Bonny Tyler, wat die treffer Total Eclipse of the Heart opgeneem het, is op 75 dood. Sy het in Mei ‘n nood-operasie ondergaan in Portugal en was sedertdien in intensiewe sorg. Tyler en haar man, Robert Sullivan, het sedert 1988 in die land gewoon. Die sangeres, wat as Gaynor Hopkins gebore is, het ‘n loopbaan van byna vyf dekades gehad nadat die talentjagter Roger Bell haar in 1977 in ‘n kroeg in Swansea ontdek het. Sy het ook treffers gehad met liedjies soos Lost in France, en More than a Lover.