# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad mobiliseer pogings om 1,1-miljoen mense wat met MIV leef en nie behandel word nie op te spoor. Dit volg ná die bekendstelling van ‘n nasionale veldtog wat daarop gemik is om pasiënte teen die einde van die jaar weer antiretrovirale terapie te gee. Die uitvoerende hoof, Thembisile Xulu, sê die plan sal beter nasporing verseker. Sy bevestig manlike mobiele klinieke sal opgestel word om die mans te teiken:
SANAC begin met poging om 1,1-miljoen MIV-pasiënte terug op behandeling te kry [KLANK]
ENG-XuluOnTreatment