Skip to content

Samwu kritiseer DA se standpunt oor verhogingsuitspraak vir Tshwane se werkers [KLANK]

# Die munisipale vakbond Samwu het die DA gekritiseer oor sy bewering dat die onlangse uitspraak van die Bedingingsraad vir Plaaslike Regering wetlik gebrekkig en finansieel vernietigend is. Die raad het ‘n terugwerkende salarisverhoging van 3,5-persent vir die 2021/22-boekjaar aan amptenare van die Stad Tshwane toegeken. Dit volg nadat die metro ‘n vrystelling vir betaling van die verhoging gevra het. Nkhetheni Muthavhi van Samwu sê die DA se standpunt ontbloot sy kwaadwillige en vyandige anti-swart- en anti-werkersagenda:

ENG NkhethenionAttacks