# Samwu sê werkers worstel met slawerny-agtige toestande in die Waterberg Distriksmunisipaliteit in Limpopo. Die vakbond beskuldig die munisipaliteit van die verandering aan werskure sonder raadpleging, verlofvoordele word terugtrek en personeel word geïntimideer deur briewe en wangedragklagtes. Samwu se woordvoerder, Margaret Aphane, sê brandweer- en noodwerkers word gedwing om in ‘n skofstelsel te werk wat nagskofte blootgestel laat en openbare veiligheid in gevaar stel.
Samwu beweer slawerny-agtige toestande heers in Waterberg Munisipaliteit