Skip to content

SALGA steun wetgewende hervorming om munisipale koalisiebestuur te versterk [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging het die Kabinet se besluit verwelkom om die groen lig te gee vir die Wysigingswetsontwerp op Munisipale Strukture, algemeen bekend as die Koalisiewetswetsontwerp, om in die Parlement ter tafel gelê te word. Die wetsontwerp is daarop gemik om bestendigheid te bring in plaaslike rade waar geen party ‘n volstrekte meerderheid in verkiesings behaal nie. SALGA se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê ervarings na die verkiesings van 2016 en 2021 toon dat swak bestuurde oorgange en brose koalisie-ooreenkomste toesig kan verswak, administrasie kan ontwrig en basiese dienste onder druk kan plaas:

ENG ModibaONGovernance