# Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Plaaslike Regerings sê met slegs drie maande oor voor die plaaslikeregeringsverkiesing, sal hy in Augustus en September provinsiale ledevergaderings in alle provinsies belê. Dit dien as strategiese platform om vordering te hersien, probleme te takel en die toekomstige koers van plaaslike regering te vorm. SALGA-woordvoerder, Motalatale Modiba, sê belangrike punte op die agenda sluit in ʼn verslag oor die instelling van die 2026/2027-verslag oor jaarlikse prestasie, beoordeling van organisatoriese prestasie en voorbereiding vir die oorgang na die sewende administrasie:
SALGA se provinsiale ledevergaderings gaan koers bepaal van plaaslike regering se volgende hoofstuk [KLANK]
ENG ModibaONAssemblies