Skip to content

SALGA sê plaaslike regering het dringende ondersteuning en hervorming nodig [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Plaaslike Regerings sê plaaslike regering beleef steeds strukturele en sistemiese fiskale uitdagings wat dringende ondersteuning en hervorming vereis. Die Nasionale Tesourie hou die Julie-oordrag van fondse aan 69 munisipaliteite tydelik terug in ‘n poging om fiskale dissipline af te dwing, finansiële wanbestuur aan te spreek, en verantwoordbaarheid te verseker. Die SALGA-woordvoerder, Motalatale Modiba, sê enige terughouding van fondse moet voldoeningsdoelwitte met die uitwerking daarvan op dienslewering en munisipale finansiële volhoubaarheid balanseer:

ENG ModibaONReform