# Die Plaaslike Regeringsvereniging vra jong Suid-Afrikaners om Jeugmaand as ‘n oomblik van aksie te gebruik en te registreer vir November se plaaslike regeringsverkiesing. Die voorsitter van SALGA se Jeugkommissie, Lucky Sele, sê hulle mobiliseer jongmense om aan die verkiesing deel te neem. Hy sê dit volg te midde van groeiende kommer oor ‘n toenemende kiesersdeelname-gaping en ‘n vertrouenstekort wat daartoe lei dat al minder mense aan toekomstige verkiesings sal deelneem:
SALGA sê jeug se afstomping voor plaaslike verkiesing is kommerwekkend [KLANK]
ENG SeleONWorrying