# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings het die Hooggeregshof in Pretoria genader vir ʼn dringende interdik teen die instelling van die tweede fase van die Wet op Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe. Volgens dié wet sal verkeersoortredings administratief hanteer word en die las op howe verlig. Herhaalde oortreders sal deur ʼn strafpuntstelsel van die pad verwyder word. Sebang Motlhabi van SALGA sê AARTO hou finansiële gevolge vir munisipaliteite in:
SALGA nader hof vir interdik teen instelling van AARTO-wet se tweede fase [KLANK]
ENG MotlhabiONDispute