# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, verwyder uit sy sentrale komitee, die hoogste besluitnemingsliggaam tussen konferensies. Die besluit volg terwyl die SAKP gereedmaak om onafhanklik aan die 2026 munisipale verkiesing deel te neem. Dié stap ontstel sy jare lange bondgenoot, die ANC. Die SAKP se eerste adjunk-hoofsekretaris, Madala Masuku, sê hulle verstaan Mantashe het sy hande vol as minister en met sy pligte in die ANC:
SAKP verwyder Gwede Mantashe as lid van sy Sentrale Komitee [KLANK]
ENG MasukuOnMantashe